Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."
"Baie mooi area, en baie stil. Ligging baie toeganklik tot verskeie fasiliteite. Prag ou bome. "
"Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels."
"Stellenbosch as a whole is a pricey place to stay and we would visit more often if the costs were more reasonable."
"Strand is looking stunning with their new boardwalk and the beach looks clean and maintained."
"Die omgewing en die besienswaardighede maak op vir die negatiewe punte. Spice Route en Fairview is 'n miernes van bedrywighede oor naweke maar 'n groot aantrekkingskrag. Bona Vista is letterlik binne bereik van Stellenbosch, Malmesbury, Riebeek-kasteel en ander dorpies/wyn plase, ens."
"Baie rustige dorp met baie plekke om te kuier sowel as die gasvryheid van die Paarliete."
"Baie aangename plek om te besoek al het die wind redelik gewaai. Sal beslis weer in die Strand gaan vakansie hou of selfs net vir 'n naweek weggaan."