Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Alryd iets nuuts om na te gaan kyk. Wynplase is so te sê in die dorpsgebied. Baie historiese geboue en baie netjiese dorp."
"Paarl is 'n juweel van 'n dorp. Hulle historiese geboue is goed versorg. Karaktervolle dorp."
"Die dorp is pragtig en daar is soveel geskiedkundige areas om te besoek. Die Stasie Pub en Grill laat 'n bietjie te wense in kliëntediens, maar daar is meer as genoeg ander restuarante en koffiewinkels om daarvoor op te maak."
"This isn't the town where I want to retire one day. I'll be back here next year for the tour du cap cycle race. "
"I always go to Paarl to cycle. The roads around the Boland are fabulous. I have also visited local wine estates and this is always a pleasant way to spend time. Maybe one day I'll see what else Paarl has to offer."
"Wat 'n aangename verrassing, daar is so baie in en om Tulbagh te doen, veral die wynproe by Saronsberg en Montpieller is uit en uit die moeite werd. En daar is die aangenaamste klein Gin Tasting Room by Vindoux, 'n ervaring op sy eie. Die omliggende dorpies is naby genoeg om byvoorbeeld te gaan Zipline in Ceres. Was vir seker die moeite werd vir 'n naweek se wegbreek."
"De Stoep is in Riebeeck-Wes net buite die veel besiger Riebeeck-Kasteel, maar steeds naby genoeg aan al die plekke waar mens lekker dinge doen (eet, wyn drink, rondloop en winkeltjies besoek, mooi goetertjies koop en kunswinkels)."
"Stellenbosch is a vibrant student town. There are many excellent restaurants and of course, wine farms to pick and choose from. It is safe to take a walk through Dorp street and visit all the small, interesting shops."
"Nice - but it is ultimately a student town. Parking is a huge issue. Close to wine farms etc. which is great for international tourists."