Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."
"Die Strand oor die algemenen is 'n baie lekker en mooi plek."
"Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af."
"Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige plekkie, ek sal regtig weer teruggaan, en kan dit vir almal aanbeveel."
"Strand is 'n goeie punt om beide besigheidsroetes sowel as natuurroetes te sien en sal sterk aanbeveel vir mense in ooste van Kaap om Strand omgewing te oorweeg as 'n oorslaap-bestemming. "
"Beautiful environment, but walking and cycling paths poorly indicated or absent. A pity there is no natural swimming water, river, lake or dam; nobody's fault but part of a description for tourists."
"Dit is 'n baie mooi, skoon dorp en baie na aan alle ander besoeke! Sal graag daar gaan rus!"
"Lekker bestemming waarvandaan al die paaie na res van die Kaap maklik bereikbaar is."
"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."
"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "