Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Went to a local pharmacy and staff was very friendly, overall easy access to places I needed to be."
"Dit bly maar 'n plek wat op jou "bucket list" moet wees. Die wyn-trêm moet jy doen, anders was jy nie daar nie. Restaurante orals en die streek se wyn is puik en ek kon nie by almal uitkom nie, dus is dit 'n rede om weer te gaan."
"Die Paarl is pragtig, uniek en vir seker 'n bestemming om gereeld te besoek."
"Daar is so baie om te doen en beslis die moeite werd. Baie wynplase met vriendelike diens en lekker kos en wyn."
"As jy 'n blaaskansie nodig het weg van die gewoel van die stad, is die Boland definitief die plek. Lekker kuier in die natuur met asemrowende aandjies onder die sterre."
"Baie mooi, maar baie duur orals. Nie net Stellenbosch nie ─ orals in die Kaap. "
"Verskeie restaurante en snuffel-winkels is slegs 10 km vanaf Mountain Cabin. 'n Pragtige plattelandse dorpie wat die moeite werd is om te besoek."
"Lifelike dorp (het daar groot geword) so was lekker om te sien hoe dit verander het. "