Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.

Paarl, Boland

Nantes-vue Guest House

"Ons het net een nag daar deurgebring en die omgewing is baie mooi."

Boland

Die Laaitjie

"Asemrowende, prentjiemooi uitsigte. Natuurskoon wat skrik vir niks."

Riebeek-Kasteel, Boland

Absolute Castillo

"Lekker besige plattelandse dorpie met die pragtigste uitsigte rondom die dorp."

Worcester, Boland

At Leisure

"Die tyd van die jaar is heerlik in Worcester, nog nie so warm soos dit kan wees nie."

Boland

Langdam Glaming Tents

"Die Boland is voorwaar 'n paradys!"

Riebeek-Kasteel, Boland

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."

Paarl, Boland

Sol Montis Guest Cottage

"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."

Tulbagh, Boland

Manley Wine Estate

"Pragtige dorp vir troues en lekker wynproe."

Paarl, Boland

Sol Montis Guest Cottage

"Wat 'n lieflike dorp. Diep in ons harte gekruip."

Ceres, Boland

Porterhouse Eleven

"Omgewing pragtig. Zipline was heerlike ondervinding."

Paarl, Boland

Zonnevanger

"Baie om te doen en te sien in Paarl-omgewing."

Stellenbosch, Boland

Natte Valleij

"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."

Paarl, Boland

The Green Spot

"Ons was net vir ’n paar dae in die Paarl, maar wat ons beleef het was asemrowend. Ons sal weer kom."

Boland

Fairfield Cottages

"Stunning area."

Franschhoek, Boland

Small Wonder

"Heerlike dorp om as basis te gebruik vir wyntoere en om Kaapstad te besoek. Sewe propvol dae gehad met alles om te doen in die omgewing. En nog baie gelos vir ons volgende besoek."

Stellenbosch, Boland

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Pragtige historiese, moderne en studentedorp."

Riebeek-Kasteel, Boland

Chic Shack

"Pragtige en rustige dorpie, vriendelike mense en heerlike wyn!"

Stellenbosch, Boland

5 Seasons Guest House

"Stellies is altyd 'n vol en ’n heerlike kuier."

Prince Alfred Hamlet, Boland

Mon Desir Gastehuis

"Prince Alfred's Hamlet het ons verras - 'n baie netjiese dorpie!"

Prince Alfred Hamlet, Boland

Bon Forelle Selfsorg

"Dit was ons eerste keer in die dorpie en dit is pragtig."

Franschhoek, Boland

Maison d'Ail

"Pragtige dorp. Fantiese aandete gehad by Reubens! Tuk-Tuk was ook heerlik vir iets meer gemaklik."

Worcester, Boland

De Bergen

"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."

Franschhoek, Boland

La Gratitude Self-catering Villa

"You need a minimum of 10 days to see what Franschhoek has to offer."

Wellington, Boland

Uitsig Guesthouse

"Redemption Leather shop just outside town was a lovely find. Beautiful views at Val du Charron Restaurant, just outside town."

Boland

Nuutbegin Kothuis

"Beautiful area for just chilling."

Riebeek-Kasteel, Boland

Gabriella's Accommodation

"Baie mooi met die vriendelikste mense. "

Page
Page 61 - Showing 1801 to 1830
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!