Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Wow, wat 'n belewenis! Dit is voorwaar 'n juweel van 'n plek. Franschhoek is absoluut beeldskoon en daar is baie om te doen in die omgewing."
"Hier is baie wynplase waar mens lekker kan gaan eet en drink. Die area is verskriklik mooi maak nie saak waar jy is nie!"
"Paarl het vir seker baie om te gee as toeristebestemming, maar is al soos 'n stad en baie besig. Omdat ek net een aand daar was het ek nie regtig enige toeriste-aantreklikhede besoek nie."
"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
"One of the most beautiful parts of the country. Definitely more than one visit is necessary."
"Dis vir seker een van vele wonderlike plekke in Suid Afrika om te besoek en bekostigbaar."
"Stellenbosch sien ons beslis gou weer, baie oulike restaurante en plekke om te sien, en dis so mooi skoon, en naby als."
"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
"Sadly even in this beautiful town are the effects of Covid clearly visible. Many shops and restaurants closed, perhaps temporarily, few tourists and generally very quiet."
"'n Historiese dorp met min besighede wat oop is na Covid. Vir etes is die hotel in Tulbagh 'n baie goeie keuse met uitstekende kos."
"Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp."
"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."
"Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie."
"Grootste attraksie is whiskey en wine tasting. Quaint dorpie met heerlikste maaltye by Perfect Place. "
"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "