Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Ons tyd was net te min, want sou graag die leerfabriek en ander besigtighede wou besoek."
"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."
"We visited Babylonstoren which is well worth a visit and enjoyed a spa day and lunch at Lanzerac."
"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."
"Pragtige, klein dorpie met die mooiste winkeltjies en restaurante."
"Tulbagh het 'n oorvloed van aantreklikhede en aktiwiteite in 'n pragtige, rustige omgewing. Beslis aan te beveel vir 'n heerlike wegbreek!"
"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."