Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Daar is baie dinge wat jy kan doen, so ds 'n goeie bestemming vir vakansie hou."
"Great location from where you can take day trips in various directions. Stellenbosch city centre is not as nice as Franschhoek for example, but better located."
"Dit is 'n stil omgewing met min verkeer en voetgangerverkeer. Daar is egter 'n klomp huise in die omgewing met baie aggressiewe honde. Alhoewel hulle almal veilig agter heinings was, is hulle baie aggressief en was ons skrikkerig om met die kinders te stap vir ingeval een kon uitkom. "
"Omdat my familie daar woon, kom ons uit die aard van die saak baie daar. Ons het die Paarl nog altyd as vriendelik en natuurlik geskiedkundig gevind. Daar is legio te doen om die Paarl te ervaar vir wat dit is."
"Dit is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Die strande is skoon en netjies. Daar is beslis genoeg om te doen."
"Thank you Dirk for always communicating with us to find out if everything was okay and to make sure that everything were in order."
"'n Jammerte die wind het elke dag gewaai wat so bietjie onplesierig was. Gelukkig was ons woonstel goed ingerig en het die wind nie ons verblyf affekteer nie."
"Moet sien, boek ten minste 4 dae om die pragtige plek te beleef, ons het in Julie verlede jaar gegaan en "Christmas in July" beleef, dit was puik, 'n vreeslike mooie dorp."
"Ons besoek was binne seisoen en die strand was nie baie skoon nie alhoewel die plaaslike munisipaliteit hard probeer om dit skoon te hou."
"Beautiful, quaint little town with so much history. Great place to visit."
"The view of the drive was so spectacular, just loved the drive through the vineyards and that fact that is so close to Goudini Spa. "