Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Rustig, skoon en netjies met alles wat nodig was vir 'n baie aangename besoek aan die Paarl."
"De Doorns is a perfect stop-over in the N1 north, to take a break on your journey. It has an interesting history, but one would need more time to explore."
"Franschhoek is 'n betowerende dorp met ongelooflike goeie wynplase en restaurante om van te kies en te keur. "
"'n Unieke plek wat met sy fantastiese natuurskoon, interessante winkeltjies en verskeidenheid eetplekke enige toeris se droombestemming is."
"Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp."
"Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!"
"Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie."
"Tulbagh is worth a visit. We have been there a few times and discover new things every time. The Tarzan shoe factory is always on our list. It is nice to see that Tulbagh is kept in good shape, inviting visitors from far and wide."