Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 1510 reviews.
"Undiscovered South Africa. The ideal route when travelling from Cape town to Durban."
"Die gemeenskap kan seker meer doen om die dorpie self te bemark deur middel van byvoorbeeld ’n koffie-stop. Die meeste Oos-Kaapse dorpe is egter so agteruit dat dit moeilik sal wees."
"Baie mooi uitsigte op die pad van Barkley Oos na Rhodes. Lekker geëet by Walkerbouts Inn."
"Koffiebaai self het in my opinie baie agteruitgegaan en het min om te bied, behalwe die hotel. Dit kan 'n gevolg wees van Covid-19. Maar Hole in The Wall bly 'n asemrowende gesig wat jy nêrens anders kry nie."
"Die stad self is nie meer dieselfde nie, maar buite die stad is daar goeie vakansieplekke."
"Die omgewing is absoluut asemrowend. Wees net bedag daarop dat alle besighede nie elke dag oop is nie; die slagter byvoorbeeld is nie Maandae en Dinsdae oop nie, maar ons het die lekkerste hamburgerpatties daar gekry."
"Ons hou van natuurskoon en panoramiese uitsigte waarvan hier volop is. Hier is ook gedurig veranderende beelde in oorvloed om te geniet en te bewonder. Beslis ‘n besoek werd vir natuurliefhebbers en agterpad-reisigers."
"Nie veel om te doen as jy van visvang en rondstap hou nie.. Port st Johns is vuil."
"Not recommended for stayover. Dirty streets with rubbish all over and people not adhering to Covid-19 regulations or normal traffic rules. Very 3rd world conditions!"
"Koffiebaai is 'n stukkie ongerepte natuurskoon. Die mense is egter arm en desperaat vir toeriste om hulle karre op te pas of rond te neem vir 'n vergoeding. Dit bly egter 'n juweel van Suid-Afrika met eg Suid-Afrikaanse mense en atmosfeer."