Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
Rawsonville, Breede River Valley
Die Damhuis"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."
Van Riebeeck Park, Breede River Valley
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
"Pragtige dorpie. Rijks-wynplaas het ons 'n heerlike "wynproe" gehad met vriendelike dames. Tulbagh is 'n pragtige dorpie. Ook oulike restaurante in die nabye omgewing. Paddagang rêrig die moeite werd."
Worcester, Breede River Valley
Die Tuis Huis"Die Breë Riviervallei met al die wingerde en wynkelders is 'n fees om te sien. Worcester is so sentraal geleë en dus ideaal vir besoeke aan die omgewing en ander dorpe. Met sy groot winkelsentrum is daar oorgenoeg fasiliteite vir inkopies. "
"Ons het in Ceres oorgeslaap, omdat my man die Tankwa Camino gestap het en hulle het in Ceres klaargemaak."
"Lovely farm stalls with delicious surprises and friendly owners. Breathtaking views and so close to Cape Town and Stellenbosch."
"Lieflike plekkie, ons het pragtige foto's geneem van ou geboue en huise, wat my man hopelik eendag sal skilder."
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
"Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek. "
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Ek het sommer lus en pak op en gaan bly in Rawsonville."
"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "
Worcester, Breede River Valley
Wykeham"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."
"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
"Was hoofsaaklik by een van die groot trou-venues, maar die omgewing was pragtig. 'n Mooi dorp. "