Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
"Ideal vir 'n wegbreek uit die Kaap - ver genoeg om die platteland gevoel te kry en ook naby genoeg om te ry vir 'n naweek weg. "
"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
"Tulbagh is 'n pragtige dorp wat ek en my man al op verskeie geleenthede besoek het. Wat dit nog 'n beter maak is die feit dat ons hondjie altyd vriendelik ontvang word deur dorpenaars en daar is verskeie restaurante en wynplase wat ons klein baba, 'n Yorkie, met ope arms ontvang."
"Die Langeberg (Ashton, Bonnievale, McGregor, Montagu en Robertson) lê teenaan die Breederivier. Pragtige area om te ontdek. Bootrit by Viljoensdrift vir seker 'n hoogtepunt. Lieflike klomp wynplase om te besoek. "
Worcester, Breede River Valley
Wykeham"Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin."
"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."
Rawsonville, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"I had a wonderful time in Rawsonville. Good hospitality."
Worcester, Breede River Valley
22 on Frere"Iemand het ons aanbeveel om heerlike druiwesap by De Wet Kelders net buite Worcester te koop, en dit is regtig heerlik."
Van Riebeeck Park, Breede River Valley
Jubilate Deo"Mooi en rustige area. Jy kan rustig wees, jou deur kan oop staan en die vars lug inasem. Mooi plek. "
Touws River, Breede River Valley
Komkyk Touwsrivier"Dis 'n lekker plek om te oornag, maar met 'n paar winkels ens."