Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
Fairy Glen, Breede River Valley
Bergsig Inn"Goeie area om te bly. Ek is jammer om te kla, maar heel onaanvaarbaar."
Rawsonville, Breede River Valley
Avondrood Mountain House"Daar is genoeg plekke en dinge naby geleë om te besoek. Die Ou Stokery en Melissa's was ons gunstelling!"
"Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi."
"Tulbagh is stil en rustig en Kerkstraat is prentjiemooi met al sy historiese geboue. Sal beslis weer teruggaan."
Worcester, Breede River Valley
Antoinette's"Convenient halfway stop to other destinations and easily accessible."
Worcester, Breede River Valley
Bergland Accommodation"Daar is nie veel om te doen nie, maar kan Fowlers Grill vir seker aanbeveel as eetplek en die Mountain Mill Mall het fliek en eetplekke en genoeg winkels as jy wil uitkom en iets nodig het."
"Besoekers aan Tulbagh moet kennis dra daarvan dat goeie winkels op Tulbagh maar skraps is."
Worcester, Breede River Valley
Bergland Accommodation"Worcester is 'n baie mooi plek. Is baie mal oor die berge en sy mense."
Rawsonville, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"Pragtige, stil, skoon dorp waar alles wat jy nodig het op Worcester te kry is. Naby aan 'n aantal goeie wynplase en interessante eetplekke."
Worcester, Breede River Valley
Wykeham"Ek was geskok om te sien dat daar amper geen kuierplek was, 2 pubs wat na middag oopmaak."
"Tulbach is 'n baie mooi dorp, pragtige ou Kaapse boustyle, paddagang met winkel en restaurante moeite werd om te besoek. "
"Tulbagh is 'n pragtige plattelandse dorpie, met genoeg buitemuurse aktiwiteite om ons tevrede te stel, bv. perdry, bergklim, stap. En moenie vergeet van al die mooi omliggende wynplase waar mens kan wynproe en selfs eet ook by sommiges. Ons gunsteling dorpie en net 'n uur uit die stad."
"Tulbagh is beeldskoon en die klein dorpie het baie om aan te bied. Oakhurst Olives is definitief 'n moet!"
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Kan baie warm en koud word. Dit is nie negatiewe kommentaar nie."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Dit sal nogal lekker wees as hulle meer goed vir jongmense het om te doen."
"Netjies plattelandse dorp met pragtige wyn-, vrugteplase in die nabye omgewing wat besoeke werd is. Ook baie na aan Tulbach en Ceres met wat die twee dorpe ook alles aan besoekers bied."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Lekker plek met goeie potensiaal vir uitbreiding. "
De Doorns, Breede River Valley
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Vreeslike mooi plek, ons het die feit dat dit meestal werkende wingerde is baie geniet (nie jou average toeristebestemming nie, nie soos wynplase in nabygeleë dorpe nie). Ons het altyd die Hexrivier vallei van 'n afstand af bewonder, of so in die verby ry via die N1, om daar te kon bly vir twee nagte was 'n lekker ervaring!"