Verified Reviews
Buffalo City
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Buffalo City
Rated 4.4 out of 5 based on 1018 reviews.
"Die slaghuis kan verbeter en meer aktiwiteite sal waardeer word."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Brills @ C"Ideaal vir diegene wat hou van die ongerepte natuur en wat wil weg kom van die malle gejaag van die stad."
"Die plek wemel van die gastehuise, maar daar is nie werklik eetplekke wat mens kan aanbeveel nie. Die mense ry net baie rof!"
"Mal oor Gonubie, dis die vakansie-area van Oos-London in my opinie."
"'n Somervakansie word aanbeveel, want net die strand is daar. Baie Oulike dorpie en n paar oulike winkels. Ons het dit wel geniet, lekker ontbyt langs die see by Heavenly pancake house."
"Lieflike kusdorpie amper soos 'n 'village' op sy eie. Love Gonubie. Alles wat jy nodig bv. winkels, banke, slaghuis etc. is in Gonubie."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Mitford Hotel"Morganbaai is een van die mees under rated plekke in SA. Die natuur is asemrowend mooi. Dis 'n netjiese plek met bankies oral langs die strand en op die koppe. Dis nou een van ons gewildste plekke!"
"A lovely destination with some activities and wonderful beaches. Definitely a destination when you need to unwind and unplug from a busy routine."