Verified Reviews
Caledon
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Caledon
Rated 4.1 out of 5 based on 124 reviews.
"Very scenic part of the country with hills and farmland, but not really much to do."
"Ek was daar vir 'n troue en het nie regtig geleentheid gehad om te verken nie, maar my broer en 'n vriendin het dit gedoen en was baie in hulle skik oor Caledon en die omgewing."
"'n Rustige dorp met 'n plattelandse geur. Vriendelike mense. Dit was ons eerste (veblyf) besoek aan Caledon. Ons het die besoek terdeë geniet. "
"Dit is 'n interessante plek, baie stil en rustig en iets besonders as dit jou eerste keer is dat jy die plek besoek."
"Daar is nie baie akkommodasie vir mense wat graag naby trouvenues wil bly nie. Veral met kinders. Van die plekke wat wel in die omgewing van Caledon is, is bitter ver, mense met kinders wil naby wees. Dit is ook baie duur vir gaste om te oornag. Sommige plekke laat kinders toe maar moet vol prys betaal. Of ekstra kamers boek. Ek voel as jou kind in elk geval deur die loop van die nag by jou kom inkruip hoekom dan ektra betaal vir 'n kamer waar hy nie eens in slaap nie. "
"We went for a wedding so didn't see much of Caledon to be honest. However, "Die Woud" wedding venue just outside Caledon is the best wedding venue I have ever been to. "
"Baie lekker weer vir swem en buitelugaktiwiteite. Beskik nog oor plattelandse rustigheid. Baie goed vir 'n vinnige wegbreek."