Verified Reviews
Calitzdorp
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Calitzdorp
Rated 4.2 out of 5 based on 394 reviews.
"A must-do is a meal at Die Dorphuis restaurant. Absolutely superb food at a ridiculously reasonable rate."
"Is 'n pragtige, klein dorpie met outentieke restaurante en persoonlike en vriendelike diens."
"A lovely little town with a good few wine farms. Perfect for a day of wine tasting. The restaurants are a little hard to catch, either they closed early or they weren't open at all."
"Dit is 'n baie skoon en netjies dorp. Daar was werkers wat vullis opgetel het en alles skoon gehou het. Sal beslis die dorpie weer besoek."
"Calitzdorp bied werklik die reisiger 'n ietsie van alles. Die mooi van die wynlande en wingerde en lieflike eetplekke en 'n dorpie omring met nostalgie en ouwêreldse sjarme."
"Restaurante bied gemiddelde diens en voedsel nie volgens spyskaart verskaf en voorberei."
"Die wynplase was heerlik, baie lekker ervaring by Callie van DuSwaRoo gehad (hulle Mathilda atchar en Tant Annie wyn is hemels). Restaurante wat saans oop is, is beperk, so maak seker jy kry plek."
"Voel ongemaklik by die Spar wanneer jy klaar inkopies gedoen het, deurdat jy oorweldig word deur die jong gemeenskap."
"Ons was nie bewus van die sirkelroete wat Calitzdorp, Prins Albert en omgewing insluit nie, en oorweeg dit beslis."