Verified Reviews
Calypso Beach
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Calypso Beach
Rated 4.7 out of 5 based on 82 reviews.
"Dis perfek vir families met jong kinders. Lekker restaurante toeganglik van die strand af met lekker speelarea. Die see is ook nie koud nie, want die lagoon water meng met die seewater wat dit heerlik maak. "
"We stayed in Langebaan because my son was getting married on the beach. Security was good."
"Baie beïndruk met Calypso Beach - pragtige uitsig - was net bietjie irriterend die aanhoudende gekap en gebouery naby West Coast Life Lodge, maar ek besef dit is net tydelik! "
"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."
"Ons gaan kuier weer daar in Oktober ... so dit bevestig dat dit great was! Dankie aan die vriendelike personeel by die ontbytsaal. Sien julle weer. "
"Goeie plek, die weer het ons n bietjie teleurgestel maar dit is buite almal se beheer. "
"Perfek vir iemand wat stilte waardeer. Ietwat verwyder van restaurante en inkopies (kan nie soontoe stap nie)."
"Pragtige deel van Langebaan. Mooi en veilige strand. Veilig om daar te stap, selfs in die aand."