Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.
"Nice sleepover point if you drive from Pretoria. Wimpy is the only sit-down restaurant."
"Definitief 'n dorp wat jy ten minste een keer in jou lewe moet ervaar. Die dorp lyk regtig of hy plek-plek stil staan in tyd, met die outydse geboue en grondpaaie, maar tog is dit modern genoeg met dinge soos WiFi en restaurante. Het definitief baie geleer in Sutherland oor die sterre en planete."
"So mooi. Elke keer gaan sien ons iets nuuts. Voel soos nuwe mens wanneer jy weer by die huis kom."
"Dis 'n oulike plekkie met sy eie bekoring. Lekker teerpad tot daar. Ons sal beslis aanbeveel dat meer mense die plek besoek. Ons het ook 'n uitstekende ontbyt genuttig by die Boekklub restaurant."
"Sutherland is not for everyone, but if you want to break away from the city, see some epic clear sky and see snow, then it's perfect for you."
"'n Besondere dorp, met lieflike, warm mense. Almal moet ten minste een maal in hulle lewens Sutherland besoek."
"Very quaint little country town. Great lamb shanks at die Ou Meule Restaurant. A visit to the Boorgat a must and definitely, stargazing! I loved the broad roads."
"As jy klaar deur die winkeltjies gestap het, is daar nie veel om te doen nie. Die restaurante se kos en diens was uitstekend."
"As jy van ou geboue hou en graag 'n dorp soos Prins Albert te voet wil verken sal jy dit geniet. Daar is ook bergklim en ander aktiwiteite. Om daar te kan gaan skilder of skryf is vir my droommooi. Maar as groot inkopiesentrums jou ding is sal jy deur Prins Albert ry en dit nie eers raaksien nie."
"Die vloedmuseum is 'n besoek werd. 'n Goeie restaurant/steak house sal 'n groot aanwins vir die dorp wees. Tans is daar net 3 kitskosplekke."
"Definitely a bucket list. The scenic drive to and from is amazing and no amount of pictures can prepare you for what you see in person."
"Die ou hotel is fantasties met heelwat ander eetplekke ook in die dorp. Hartseer dat die teater toegemaak het na Covid."
"Place reflects the prevailing poverty and unemployment we are currently experiencing in the country."