Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.
"Mooi omgewing met die berge en bergpasse. Hou van die wingerde in die valeie. Goed om dagreise te doen. "
"Ons het die gevoel gekry dat die dorpie vasgesteek het in 'n vergange era en al die ou artefakte val nie noodwendig in almal se smaak nie. Dit is vir mense wat wil teruggaan in tyd en wat hou van die eksentrieke."
"Ladismith is naby genoeg vanaf Vyver's Rus, het heerlike middagete gehad by Hillock Wines."
"We thoroughly enjoyed Prince Albert - a lovely, quaint little town, clean and interesting with lots to do and the people were very friendly."
"Dit is 'n pragtige dorpie en die omgewing is net so mooi. Beslis 'n besoek werd!"
"Prins Albert is pragtig, skoon, versorg en het vriendelike mense. Die winkeltjies is baie oulik."
"Sutherland, behalwe vir SALT en The Blue Moon waar ons gulhartig en vriendelik ontvang is deur Jannie Degenaar toe ons gaan skuil het teen die ongenadige koue van Die Bushuis, is nie die moeite werd nie. "
"Interessante dorp, sterrewag en sterrekyk is die rede om te besoek (SALT en Jurg buite die dorp). Beplan net vir brandstof en basiese benodigdhede, want baie besighede besluit self oor besigheidsure wat vir ons baie ongerieflik was tydens ons besoek. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig. . "
"The little Village is like a blast from the past, one feels like stepping back into yester year. Everything is so wholesome. Please do not loose the essence or upgrade and revamp like most of our old villages are doing. People look you straight on the eye. We are from CT so the stores closing early was a bit of a cultural shock. But that also taught us to take in the peace of the place. Prince Albert sells the best Kudu dry wors. I actually had an order sent from ,"Die Letterhuis". A farm I did not manage to visit this time around, but definitely on my to do list. I purchased a few items at the market. What a beautiful lady, "the owner of Die Letter Huis" telephonically managed to track down the lekker Kudu wors, nuts and beskuit. World class! I can just go on and on! Wish I could courier the pancakes. "
"Ons het al die verskillende winkels geniet om te besoek veral die winkelsentrum en die vulstasie wat langs die pad geleë is. Die sterland teleskope en die teleskope by Suid-Afrika Astrologie Sterrewag (SAAO) en SALT. Dit was 'n belewenis! Dit was vir ons 'n sprokieswêreld met die sneeu wat geval het."
"Seker nie vir almal nie, maar ek het kosbare Karoo ervarings gehad as kind en dit was heerlik om weer in daardie omgewing te wees en aan my kinder ervarings herinner te word."
"Prins Albert is 'n baie mooi dorpie. Ons was ongelukkig nie betyds vir die Saterdagoggend mark nie, sou dit graag wou beleef. Die omgewing met sy berge het 'n groot bekoring! Ek sou toegang tot die Kokkedoorstoor wou gehad het, om bietjie daar te kan rondkyk!"
"Om 'n werklike plattelandsse ervaring te kry is Sutherland een van die beste opsies. Die vlei is uit die wêreld! Beste potjie ooit! "
"The best tourist attraction: Swartberg pass is currently closed so access to Die Hel is not possible. Food at the Hotel of the highest quality."
"Prys van vleis in die skaap-wêreld is belaglik. Koop in jou eie dorp."