Verified Reviews
Cape Peninsula
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Peninsula
Rated 4.6 out of 5 based on 552 reviews.
"Baie sentraal geleë met baie moontlikhede om te doen. Pas net op vir die verkeer oor die groot feesdae - maak eerder van die trein gebruik."
"Uitstekende ligging met prag-uitsig. Baie netjiese plek wat professioneel bestuur word."
"Alles wat jy benodig is daar en dit is vir seker 'n lekker blyplek vir kinders ook."
"Do visit the penguins at the nearby Simon's Town! Seaforth is a convenient position for those hoping to visit the Cape Point Nature Reserve."
"Noordhoek is a lovely area, with a long beach stretch and many quaint restaurants. Check out the Red Herring Trading Post (their food is divine)!"
"Wonderlike pragtige plek! Heerlik inkopies gedoen en naby aan alles; van Boulders met die Pikkewyne tot by Kalkbaai met die interessante winkeltjies."
"Muizenberg is gerieflik naby aan Kaapstad en al die toeriste-attraksies wat toeriste lok na die Kaap."