Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62

Rated 4.5 out of 5 based on 3515 reviews.

Cape Route 62

Wolvekraal Guest Farm

"Pad is in 'n uitstekende toestand."

Calitzdorp, Cape Route 62

Matjiesvlei Cottages

"Heelwat eetplekke en wynplekke. Calitzdorp se omgewing is pragtig en die vrugte definitief 'n moet proe. Oudtshoorn is ook naby genoeg en propvol aktiwiteite en besienswaardighede."

De Rust, Cape Route 62

Kabbelrus

"Rustig en mooi, soos die Klein Karoo."

De Rust, Cape Route 62

Meijer's Rust Farm

"Die dorpie self het bietjie te oorontwikkel en sy rustige Karoo-stilte verloor."

Bonnievale, Cape Route 62

Shady Creek Cottage

"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."

Ceres, Cape Route 62

Mountain View

"Will be back soon to see more."

Montagu, Cape Route 62

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Montagu is a beautiful town with loads to offer for everyone."

Ceres, Cape Route 62

Hillbilly Farm

"Heeltemal te duur vir die gewone reisiger."

De Rust, Cape Route 62

Meijer's Rust Farm

"Meringspoort is 'n belewenis met sy konstruksie en fasiliteite vir besoekers en veral die padgebruikers. Baie goed gedoen, Wes-Kaap Regering Paaie-afdeling."

De Rust, Cape Route 62

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie wat ek al baie dekades lank ken van deurry, maar verlede jaar vir die eerste keer oornag het. Hartlike mense en pragtige natuurskoon."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Calitzdorp is 'n toeriste-vriendelike bestemming met 'n baie goeie ligging vir 'n dag of wat se oorstaan indien mens op reis is tussen die Noordelike provinsies en die Tuinroete."

Cape Route 62

Cowboys Hill Karoo Campsite

"Ons het tog te lekker geëet by Karoo Daisy. Oor die algemeen bly die plattelanders darem maar die vriendelikste!"

Ladismith, Cape Route 62

Mai Visti Family Suite

"Oulike dorp wat meer tyd verdien as wat ons daarvoor toegelaat het."

Ceres, Cape Route 62

Apple & Pear Accommodation

"Ceres is a very quaint little town and depending on what your purpose is there is much to see in the surrounding areas using the town as your base for exploring. The neighbourhood is very quiet but the main road can be extremely bustling with staff from the surrounding businesses."

Calitzdorp, Cape Route 62

Karoo Life Bed and Breakfast

"Pure Karoo en platteland vir rus en vrede."

Cape Route 62

Wolvekraal Guest Farm

"Mooi omgewing. Genoeg toeristeattraksies."

Calitzdorp, Cape Route 62

Huis Oppie Rant

"Daar is interessante en mooi passe in die omgewing om te ry."

McGregor, Cape Route 62

Maggie's Gift

"A lovely breakaway to go an actively do nothing - what a blast. "

De Rust, Cape Route 62

Kabbelrus

"Pragtige dorpie wat werklik die plattelandse sjarme behou het. Ons het by die Spekbos restaurant aandete geneem en dit was uitstekend. Doen jouself 'n guns en stop in De Rust."

Cape Route 62

Bon Accord Farm Cottages

"Dis 'n moet vir elke toeris. Beeldskoon."

Ceres, Cape Route 62

Palmboom Gastehuis

"Verskriklike mooi en netjiese skoon dorp."

De Rust, Cape Route 62

Kabbelrus

"Die naam pas vir seker by die rustige gevoel."

Ceres, Cape Route 62

Ceres Peak

"Pragtige plek en almal waarmee ons in kontak was was vriendelik."

Cape Route 62

Die Kloof

"Dit is pragtig, die natuur en die padstalletjies op pad. "

De Rust, Cape Route 62

Kabbelrus

"Moet nooit dink daar gaan niks by De Rust aan nie. As jy net wil ontspan en die rustigheid inasem, is jy welkom. Ons het egter 'n heerlike ondervinding op De Rustica by die olyfplaas gehad, het gaan perdry daar naby en dan is die wonderskone Meiringspoort en Swartbergpas 'n hanetree van jou af."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!