Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Wonderlik ligging. Al die heerlike Kaap-plekke is naby en die uitsig is pragtig. Minder as 5 km en jy is in Kampsbaai, nog ‘n bonus."
"Verskeie oornagplekke is beskikbaar in die stil woonbuurt. Sentraal geleë en naby aan die hoofweg en lughawe."
"Maak seker jy gaan neem 'n foto saam met Lucky, die rob op die strand. En moenie van die lekker restaurant Marines Warf vergeet nie. "
"Stil woonbuurt en vinnig toegang tot hoofweë na sentrums soos Tygervallei en Century City. "
"Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë."
"Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie."
"This was a business trip, but it is a very convenient spot for visiting the vineyards and within easy reach of the Cape Town area, too."