Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Vierlanden is an area in Durbanville, Cape Town, tucked away from the hustle and bustle of things. That being said, Vierlanden is mid-radius to all excursions and places of interest in the Western Cape. Vierlanden is a brilliant consideration if you wish for a balance on urban and country style accommodation. "
"Skoon en netjiese dorp met baie om te doen om kindertjies besig te hou en te vermaak. Vriendelike mense en alles wat jy nodig het met groot winkel sentrums oral binne ry afstand."
"Al 'n paar keer daar gewees, hou baie van daai omgewing. Sal graag daar wil gaan aftree."
"Vreeslike hoogtes, so weereens jou eie keuse. Het navraag gedoen oor alles wat ek wil weet en was ten alle tye eerlik met my. Mooi plek, maar slegs vir vakansie, nie om te bly nie."
"The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves."
"Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand."
"Durbanville is 'n lekker plek om rustig te wees en om uit te gaan om nuwe mense te ontmoet."
"Al wat ek kan se is dit is ongelooflik mooi en mens voel veilig, almal stap en draf en ry fiets, as 'n hardloper self geniet ek Blouberg vreeslik baie."
"Dit is naby alles - tog is 'n mens nie in die stad nie. Alle omliggende plekke kan maklik bereik word."
"Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker. "