Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Is baie lekker. Ek persoonlik sou net daarvan gehou het as die swem strand nader was aan Kuriake."
"Thank you for allowing us to stay at your place, we had a lovely and warm time at the house."
"I had a really nice stay, friendly and kind hosts. Everything provided, makes for a comfortable stay."
"Die Strand is een van my gunsteling areas in die Kaap, omdat alle geriewe naby en vakansie wooneenhede bekostig is."
"Convenient and safe location, centrally located to easily access major areas of interest ─ botanical gardens, Table Mountain."
"Vishoek het beslis een van die veiligste en mooiste strande. Groot verskeidenheid van aktiwiteite om te doen in omliggende area. Sal beslis Vishoek aanbeveel."
"Brackenfell is nie een toeristebestemming nie, maar vir toeriste die ligging is baie goed omdat dit nie ver is van toeristebestemming in Stellenbosch en Kaapstad."
"Excellent. Close to the malls and beach. Really enjoyed the stay at the guesthouse."
"Dit is my 7de jaar wat ek die fietstoer doen en ons bespreek altyd in Bloubergstrand. Daar is werklik iets bekoorlik omtrent die omgewing. Hoop om dit volgende jaar weer te herhaal."
"Kirstenhof is self nie 'n toerisme aantreklikheid nie, maar is naby daaraan geleë. Ons is wel gewaarsku om snags van sekere paaie af te bly. "
"Baie lekker plek vir oud en jonk. Bloubergstrand het iets vir almal weg uit die normale stad wat ook nie te ver is om na toe te ry nie."
"Houtbaai is vreeslik mooi en rustig, veral nader aan die baai se kant, met indrukwekkende uitsigte op die berge. Ons beveel verseker Dunes Beach Bar & Restaurant aan vir drankies, Mariner's Wharf vir die lekkerste seekos en cocktails, asook 'n ontspannende stap met die honde- strand af soos die son sak."
"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."