Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"This is the place to stay! Very near to Cape Town Stadium for the 7s."
"Alles is so opmekaar! Die strate is baie nou. Swaar verkeer. Alles dinge waaraan 'n persoon moet gewoond raak. Maar het nooit enige probleme ervaar nie. Baie eet- en drinkplekke stapafstand vanaf my blyplek."
"Fantastiese, pragtige plek, mooiste uitsig oor Houtbaai. Baie eetplekke alhoewel daar nie veel aktiwiteite is om te doen behalwe om na die hawe toe te gaan nie. Houtbaai sal ons vir seker weer sien. "
"Alhoewel die wind sterk gewaai het terwyl ons daar was, glo ons Noordhoek is 'n lieflik ontspan-bestemming. Mens moet tyd spandeer en die vreedsame, naby-aan-natuur lewenstyl van die plaaslike inwoners inneem. Die ligging, aktiwiteite en weggesteekte kuierplekke is besonders. "
"For our purposes of visiting our relatives it is ideally situated. We like the area, which is also central to visit all the other surrounding attractions in and around Cape Town."
"Goeie restaurante en Checkers naby. Goeie plekkie vir rustige vakansie, naby genoeg aan Kaapstad. Kan gerieflik ander dele van Kaap besoek sonder te ver ente ry."
"Heerlike strandoord - wind het gewaai by tye, maar ons kon die strandgebied besoek."
"Woodbridge Island is a great spot to explore Cape Town and the extended outlying areas. Will definitely return. Thanks for a wonderful stay."
"Baie mooi, ons het gevoel soos toeriste op 'n eksotiese vakansie."
"Daar is baie plekke om in Bellville te verken. Bellville-Wes is 'n baie rustige gedeelte."
"Bloubergstrand is beslis my gunsteling plek vir vakansie. Dis skoon, veilig en ligging puik. Mooiste uitsig en heerlik restaurante."