Successfully reported

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Century City, Cape Town

B301 Waterstone West

"Dis 'n goeie verblyfplek vanwaar Kaapstad verken kan word."

Newlands, Cape Town

Jaqui's Garden Guesthouse

"Nuweland het ons verstom. Ons het die atmosfeer baie geniet."

Strand, Cape Town

Wagon Wheel Self-catering

"Die Strand is prentjiemooi en heerlik om rond te snuffel by die vlooimarkte en met al die eetplekke en skoon strande maak dit die ideale vakansieplek, en al die ander strande in die omgewing en winkelsentrums is maklik bereikbaar. Dit is beslis weer in ons visier om soontoe te gaan."

Camps Bay, Cape Town

Ocean View House

"Ons hou baie van Kampsbaai."

Cape Town CBD, Cape Town

Apartments 67 on Long Street

"Baie skoon stad en naby alle besienswaardighede en vriendelike mense. 'n Stad om op trots te wees."

Vredehoek, Cape Town

A Little Bit of Country in the City

"Daar is genoeg wat jou besig sal hou vir 'n dag of twee."

Welgemoed, Cape Town

The Welgemoed Guest House

"Sal die plek vir enige iemand aanbeveel."

Strand, Cape Town

St Tropez 202

"Ons gunsteling vakansieplek."

Bloubergstrand, Cape Town

Atlantic Postcard

"Bloubergstrand altyd die beste en mooiste plek!"

Oranjezicht, Cape Town

Prince Lodge

"Paar klein strate, wel baie mooi."

Bloubergrant, Cape Town

The Bay G03

"Dit bly maar een van die dele in ons land met die mooiste uitsig na Tafelberg."

Hout Bay, Cape Town

Flora Bay Resort

"'n Dorpie op wie jy jou hart kan verloor."

Strand, Cape Town

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Strand gebied en omgewing is baie skoon en netjies."

Strand, Cape Town

5 Lantra

"Rustige dorp, baie toeriste-vriendelike omgewing."

Fish Hoek, Cape Town

A Place in Thyme

"Dit was heerlik om uit die stad uit te kom. Mens kom nie eers die afstand agter met die pragtige uitsig nie."

Helena Heights, Cape Town

Beautiful View

"Daar is nie 'n groot verskeidenheid van eetplekke in die omgewing nie."

Hout Bay, Cape Town

The Beach House

"Die reuk van die hawe se kant af, is met tye baie onaangenaam. Maar die swemstrand is pragtig skoon met mooi uitsigte. Baie nabygeleë winkels en toeriste aantreklikhede. Beslis 'n dorpie wat ons weer sal besoek!"

Bloubergstrand, Cape Town

Tranquillo Self-Catering Apartment

"Bloubergstrand was brilliantly located for our needs."

Boston, Cape Town

The Boston Guest House

"Stil en netjies, baie sentraal."

Durbanville, Cape Town

Durbanvillestay

"A great area to stay in and explore."

Green Point, Cape Town

Luxury Accommodation Green Point

"Groenpunt is baie sentraal en daarom moet jy voorbereid wees vir baie druk verkeer."

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit."

Strand, Cape Town

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Parkeerbeamptes dien as goeie sekuriteit in parkeerareas. Dit lyk ook of die plaaslike bestuur dienste in stand hou."

Strand, Cape Town

Bachelor's Haven

"Strand is lekker area."

Bloubergstrand, Cape Town

Oceansnest Guest House

"Dit is 'n baie lekker area om vakansie te kom hou."

Fish Hoek, Cape Town

A Tuscan Villa Guest House

"Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan."

Van Riebeeckstrand, Cape Town

Sunset on Visvanger

"Ons gaan altyd terug, ons is Weskus-vakansie mense!"

Strand, Cape Town

51 Savanna Mews

"The Strand has lovely beaches especially for kids, and is very central to a lot of attractions."

Page
Page 290 - Showing 8671 to 8700