Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Alles wat nodig is, is net so bekombaar en talle trekpleisters is in redelike reikafstand. Dan is die stad ook nie te ver as jy daar iets te doen het nie."
"Bloubergstrand is 'n uitstekende plek en ek sal beslis weer in die area bly as ek in die Kaap kom besigheid doen."
"Muizenberg het alles wat jy nodig het. Van winkels, eetplekke en 'n lekker strand."
"A ons nie hier gebly het nie, sou ons nie Tafelberg en Seinheuwel besoek het nie en sou ons armer daaraan toe gewees het."
"Even though Hout Bay do have a few squatter areas, it is well managed by the authorities and I felt safe at all times. The village is clean and friendly."
"Moet sê ek was beïndruk met die plek. Die rustigheid van die omgewing het my verbaas. Vir my eerste besoek aan die omgewing was dit besonders."
"Don't miss it, it has everything you want. Close to the city, beautiful views of the coastline, Table Mountain and easy transport to other parts of the Western Cape."
"Dis baie lekker, skoon en netjies. Mense is vriendelik en dis nie ver van V&A Waterfront af nie. Naby aan eetplekke en naby aan Seepunt se swembaddens."
"Alhoewel Kommetjie nie werklik 'n swemstrand het nie, het ons wel heerlik gekuier op Longbeach en die kinders het lekker visgevang en ons kon lekker stap en die vuurtoring is ook 'n pluspunt! Verder is Kommetjie naby alles in die Kaap en het wonderlike natuurskoon! Ons het die mooiste foto's geneem."
"It is well positioned to all the interesting venues one would like to visit and one can walk to most of them. Since it is a busy place it feels safer to walk to most destinations."
"Die Strand is 'n baie mooi vakansiedorp, maar swembad en strand is baie besig."