Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Was in die einde van die winter so die weer was onaangenaam en die wind baie erg. Sal dalk volgende keer kan sê of dit 'n lekker plek is of nie."
"Baie lekker gebly en alle winkels binne loop afstand. Kaap se strate en strand baie netjies."
"Spectacular beauty with constant weather changes. Remember to pack a warm beanie and raincoat."
"Kaapstad bly die moederstad van Suid Afrika. Soveel om te doen en te sien in die Kaap."
"Was opmerklik skoon en netjies. Van die goeie pad toestande tot die versorgde sypaadjies en tuine. Oral oor vriendelike en bedagsame motoriste en inwoners. Die natuurskoon is soos 'n sprokies verhaal. Was baie moeilik om na ons week se verblyf te groet en na Gauteng terug te keer."