Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Ons het gaan stap/hike in Simonstad, gaan surf in Muizenberg, vriende ontmoet in Stellenbosch en Vishoek - alles is gerieflik relatief naby mekaar en die state is opmerlik skoon en netjies."
"Cape Town is the most amazing, breathtaking city in the world with value for money."
"Kaapstad is 'n pragtige en energieke plek met soveel dinge om te doen en plekke om te sien."
"I am a Capetonian so I love sightseeing, so Cape Town has the best beaches, people are friendly and there is always some hidden gems in and around the city ."
"Kaapstad-omgewing is 'n uitsonderlike streek en is 'n absolute moet vir almal wat SA besoek."
"Eks nou eenmaal nie mal oor die Kaap nie. Die strande is vuil en als is vrek duur. Ons was Akwarium toe, regtig 'n teleurstelling, 7 jaar terug het dit baie beter gelyk."