Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Must visit: The Taal Monument. The view from there is awesome. The strawberry shop has freshly picked strawberries at very reasonable prices. Babylonstoren is a must see. Delicious food at the garden restaurant. We will be back soon."
"My pa het familie gehad wat in Worcester gebly het en wou net weer 'n slag sien hoe dit daar lyk. Groot was my verrassing toe ek Trappestraat herken en ook die huis waar my pas se suster gebly het tot sy oorlede is 42 jaar gelede."
"Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!"
"Pragtige historiese dorpie. Burgerspas op pad soontoe is 'n lekker pad om te ry. "
"Perfect destination for a relaxing breakaway from the hustle and bustle of the concrete jungle."
"Hopenlik sal die padwerke teen einde 2018 klaar wees. Bonnievale is 'n klein en nostalgiese dorpie met die vriendelikste mense. Alles wat mens benodig is beskikbaar in die dorp. Baie wynplase en besienswaardighede. Beslis 'n dorpie om by aan te doen."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Classic Car Guesthouse"Goeie plek om weg te kom van besige lewe. Genoeg om te doen en te sien in die area. Lekker restaurante op die dorp."
"It is a very average town. We enjoyed the Protea Farm tractor ride. Potjiekos not fabulous."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Shiraz Estate Villa"Hou baie van die klein dorpje met sy geskiendenis, olyfboorde en wyn, interessante winkels, goeie koffie winkel, 'n lekker wegbreek."
"Ek was vir 'n naweek op Robertson en was nogals teleurgesteld dat die winkels/antieke winkels toe was op 'n Saterdagmiddag en Sondagoggend. Mens sou dink dat die winkeleienaars sou kapitaliseer op die Robertson Skou waar daar mense van heinde en verre gekom het om aan die perdry deel te neem."
"We were there for a pool tournament, but not much to do there otherwise. A few dams for fishing if you have equipment. And some beautiful views of the mountains for sure. A proper shopping centre with all you need. "
Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Hamlet Country Lodge"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "
"Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street. "
"McGregor is 'n oulike toeristebestemming. Mens kan die dorp van bo na onder deurloop en die pragtige ou huisies en geboue bekyk. Die restaurant wat na 'n bekende Italiaanse operasangeres vernoem is, het 'n pragtige tuin aan die agterkant wat die moeite werd is om te besoek en boonop is hul kos uit die boonste rakke!"