Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Eendracht Hotel"Tyd vlieg as jy in Stellenbosch Sentraal rondloop met al sy pragtige winkeltjies en heerlike eetplekke!"
"Baie aangenaam as jy nie in die dorpskern van Stellenbosch moet bly nie. "
"Dis binne vinnige bereik van die middedorp, maar tog weg van die gewoel. Al die wynplase van die omgewing is ook binne maklike bereik. Baie aangename, rustige omgewing. Kon gaan draf en stap sonder om onveilig te voel."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Villa Augusta"Lieflike omgewing. Ons het die dorp as basis gebruik vir die verkenning van die omliggende dorpe soos Tulbach, Wolsley, Ceres, Porterville en Wellington. Daar is goeie restaurante in die dorp, asook talle interessante winkels. "
"Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!"
"Was vir ons heerlik om in so ouwêreldse dorpie te stap en te kuier! Oulike restaurante en vriendelike mense!"
"My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Blaauw Cottage"'n Interessante dorpie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak."
"My besigheid is Riebeeck Kasteel en derhalwe is dit bietjie uit die pad van al die eetplekke in Riebeeck Kasteel."