Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Cape Winelands

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands

Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.

Stellenbosch Central, Cape Winelands

Eendracht Hotel

"Tyd vlieg as jy in Stellenbosch Sentraal rondloop met al sy pragtige winkeltjies en heerlike eetplekke!"

Paradyskloof, Cape Winelands

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Baie aangenaam as jy nie in die dorpskern van Stellenbosch moet bly nie. "

Klapmuts, Cape Winelands

In the Vineyard Cottages

"Baie mooi plek, meer mense kan dit gerus besoek."

Riebeek West , Cape Winelands

The Magical Kliphuis

"Sal weer gaan om verder te besigtig!"

Paarl, Cape Winelands

Skinkikofi

"Te veel Afrikaans vir toeriste, in my opinie!"

Paradyskloof, Cape Winelands

Penelope's

"Dis binne vinnige bereik van die middedorp, maar tog weg van die gewoel. Al die wynplase van die omgewing is ook binne maklike bereik. Baie aangename, rustige omgewing. Kon gaan draf en stap sonder om onveilig te voel."

Riebeek-Kasteel, Cape Winelands

Villa Augusta

"Lieflike omgewing. Ons het die dorp as basis gebruik vir die verkenning van die omliggende dorpe soos Tulbach, Wolsley, Ceres, Porterville en Wellington. Daar is goeie restaurante in die dorp, asook talle interessante winkels. "

Robertson, Cape Winelands

Paul Kruger 63

"Pragtige dorp. Goeie eetplekke en winkels."

Simondium, Cape Winelands

Paddabult

"Dit is 'n pragtig streek om net rustig te raak en die verskillende wynplase te besoek."

Bovlei, Cape Winelands

Dunstone Country House

"Al die kelders is loopafstand van Dunstone en dit is 'n pragtige vallei."

Worcester, Cape Winelands

Wykeham

"Wonderlike dorp met heelwat om jouself mee besig te hou."

Courtrai, Cape Winelands

Petra's Place

"Lekker stil woonbuurt."

Brandwacht, Cape Winelands

Feel @ Home

"Baie goeie ligging om die area in en om Stellenbosch te verken. "

Paarl, Cape Winelands

Modderkloof Farm Accommodation

"Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!"

Paarl, Cape Winelands

Skinkikofi

"Baie mooi plek, sal enige tyd daar bly!"

Montagu, Cape Winelands

MonTQ Guest House

"Was vir ons heerlik om in so ouwêreldse dorpie te stap en te kuier! Oulike restaurante en vriendelike mense!"

Stellenbosch, Cape Winelands

Mt Simon Estate

"Sien volgende jaar baie."

Paarl, Cape Winelands

Du Kloof Lodge

"My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl."

Riebeek-Kasteel, Cape Winelands

Blaauw Cottage

"'n Interessante dorpie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak."

Die Boord, Cape Winelands

Absolute Bosch Guest House

"'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp."

Montagu, Cape Winelands

Montague 4 Seasons

"Pragtige dorp met great mense."

Montagu, Cape Winelands

Badensfontein

"Op die oomblik met die verbeterings aan die paaie - chaoties. "

Riebeek West , Cape Winelands

The Magical Kliphuis

"My besigheid is Riebeeck Kasteel en derhalwe is dit bietjie uit die pad van al die eetplekke in Riebeeck Kasteel."

Paarl, Cape Winelands

Tempel Wine Lodge

"Maak seker jy vat gepaste klere, Paarl kan vrek warm raak. "

Page
Page 154 - Showing 4591 to 4620
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!