Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Die Paarl bly maar net die allermooiste Bolandse dorp! 'n Moet om te besoek as jy nog nooit daar was nie!"
"It should have more fast food or appropriate eating places during day for breakfast / brunch."
"Rustige plattelandse dorpie met genoeg om jou besig te hou en om die belangstelling te prikkel."
"Roberston en die omgewing is pragtig en bied baie aktiwiteite wat die buitelewe, restaurante, besoeke aan wynkelders, bootritte en selfs craft bier-proesessies insluit. Daar is baie gastehuise wat 'n wye verskeidenheid verblyf insluit. Ons geniet die gasvryheid en die platteland hier baie en kan dit aanbeveel."
Voor-Paardeberg Wine Ward, Cape Winelands
Vineyard Loft"it is a good place from where you can visit Paarl and the wine route."
"Paarl word regtig onderskat as toeristebestemming. Daar is soveel om te doen en te sien en die plekkies is lekker versteek en weg van die geraas van die sentrale sake-area, maar ook naby genoeg vir 'n vinnige inkopie of so. Die Paarl het iets van alles en is dus 'n slapende reus."