Verified Reviews
Chrissiesmeer
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Chrissiesmeer
Rated 4.2 out of 5 based on 46 reviews.
"John Jack Inn is die hoogtepunt van Chrissiesmeer as 'n toeristebestemming. Daar is 'n baie lekker restaurant en Gin Shop op die perseel."
"Klein, oulike dorpie. McClouds het die mooiste beddegoed. Glad nie fasiliteit om kontant te trek nie."
"Maak gerus 'n draai by The Frog vir baie interessante geselskap, Mama Mia vir die heerlikste vars brood, McCloud's vir pragtige beddegoed."
"Lovely Town! Restaurant (The Billiard Room) was amazing and really had amazing food and saved our tour to this town! Beautiful views of the lake and all locals were very friendly and helpful. Gin shop is worth a visit! Only real issue is that for a tourist spot, we found it extremely odd that most shops, tourist shops, were closed over the weekend, when they have visitors? But the shops we did see were great and the food really made up for our horrible stay."
"Hier is nie groot winkels nie, noodsaaklikhede kan by die kafee gekoop word, maar wees maar voorbereid en bring al jou eie goed as jy Chrissiesmeer besoek."
"Die omgewing rondom Chrissiesmeer is ongelooflik mooi. Dit is egter jammer dat daar so min te lees is oor die mere en die omgewing. Ook dat die mere eintlik ontoeganklik is vir die publiek, aangesien dit meestal op privaat plase geleë is. Dit is beslis 'n besoek werd."
"Chrissiesmeer is 'n baie oulik netjiese klein dorpie. Die mense is baie vriendelik en gasvry."
"Convenient as a mid-journey stop but only two eateries to choose from! A historically interesting town but very much a backwater struggling to attract visitors so as to continue to exist."
"The people of the town are very friendly and helpful and hats off to them all for keeping the towns character and history alive."
"Beslis 'n baie oulike dorp. Ek was baie bly om te sien daar is bordjies op met die geskiedenis van die verskille geboue in die dorp. Ons het ons naweek in Chrissiesmeer baie geniet en sal beslis in die toekoms weer daar gaan kuier. "
"Chrissiemeer het baie potensiaal as toeristebestemming pragtige natuur moontlik kan nog paar interessante winkeltjies 'n aantrekkingskrag wees vir die dorp. "
"Die plekkie is pragtig en nou in die reënseisoen 'n lus vir die oog. Die groen vlaktes en waterpanne is 'n lied vir die hart en salf op enige wonde. Die dorp se mense is vriendelik en spontaan, selfs die enkele straatmens."
"Fabulous for nature lovers. Just a pity we could not get to the lake without a relatively long walk. Suppose it is a good thing, otherwise messy picnickers may spoil the beautiful environment. "