Verified Reviews
Citrusdal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Citrusdal
Rated 4 out of 5 based on 288 reviews.
"Not much happening in the town itself. Visit Hebron. It's only open on selected days, but the food is divine. For dinner, bookings are essential."
"Citrusdal should really try and attract more interest by adding some festivals and live entertainment to their cute little shops. "
"Bedrywige dorp, mooi geleë en het die nodige besighede. Pragtige padstal Kardoesie buite die dorp bokant die Piekenierskloofpas."
"Klaar besluit om volgende jaar 'n road trip in die berge te onderneem rondom Citrusdal en Ceres. Daar is soveel om te sien en te ontdek."
"Moet nooit op 'n Vrydagagtermiddag of Saterdagoggend probeer om in Citrusdal te gaan inkopies doen nie. Daar is geen plek om te stap nie en in 'n winkel kan jy niks koop nie, want die rye by die kasregisters staan tot agter in die winkels. Dit is 'n nagmerrie."
"Pragtige dorpie wat sentraal geleë is om in die pragtige omgewing rond te ry."
"Baie pragtige dorpie, nie veel winkel keuses nie maar wat daar is, is darem voldoende."
"Die ligging is mooi in terme van staproetes, maar in die dorp self is nie veel om te doen nie."
"Citrusdal het bo verwagting voldoen aan al ons benodighede. Verskeidenheid aktiwiteite in Citrusdal omgewing is 'n definitiewe pluspunt."
"There are plenty of places to stay in and around Citrusdal to explore the town and its beautiful country and mountain surroundings. "
"Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days. "
"Het baie lekker geëet by die Die Ou Dorp. Hulle kos is absoluut heerlik en hul gasvryheid is van die beste!"