Verified Reviews
Citrusdal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Citrusdal
Rated 4 out of 5 based on 288 reviews.
"We had a warm and hearty welcome, relaxed, took a hike to a waterfall, had a beautiful birthday dinner at "Bydidam". Lovely experience."
"Die grondpad was 'n nagmerrie, Geen voertuig kan daardeur nie en dit is slegs vir 4x4's."
"Dit is 'n klein dorpie met min goed om te doen, maar dit is 'n plek vir rustigheid."
"Citrusdal is 'n klein plattelandse dorpie wat baie besig is op 'n Saterdag, maar daar heers 'n heerlike atmosfeer. Alles wat jy nodig het is daar. Hulle Spar voorsien aan alle behoeftes. Klein koffie winkeltjie waar ons heerlik gekuier het op die stoep. Lieflike omgewing."
"Vir liefhebbers van die Sederberge en alles wat die "kombuis" van Citrusdal bied, is hierdie area die moeite werd om te besoek. "
"Tradisionele kontrei maandeinde wat gepaard gaan met met sy eie uitdagings, maar die omgewing is puik."
"Die aantrekking van Citrusdal as toeristebestemming is opgesluit in die pragtige omgewing. Ons sal graag weer die gebied wil verken."
"Mense vriendelik en baie lekker koffiewinkels en eetplekke. Interessante besienswaardighede."
"Daar is nie winkels in die aand waar jy kan kos koop nie. Ook nie verskeidenheid restaurante nie."
"Loved the rooibos factory in Clanwilliam. Pity about poor condition of the road leading to citrusdal."
"We love Citrusdal. Went to visit the Natural Spring Baths not to far from our accommodation. Should always be reminded to bring swim suites along for this (lol). We drove to Clanwilliam for the Rooibos tea and visited some other places as well. Kardoesie is close by too. There is quite a bit of tourist things to do."
"Die dorp was maar bietjie morsig en vuil gewees en van die ATM's was leeg, ek verstaan dit was maandeinde en 'n Saterdag gewees... ons het maar deurgekry na Clanwilliam om inkopies te doen."
"Citrusdal is 'n pragtige plek, dit bring jou baie na aan die natuur met al sy pragtige vakansiebestemmings en kampplekke. "
"Die berge is pragtig en dit was 'n voorreg om in die hatjie van ons vrugte produserende gedeelte te kon reis. "
"Dalk 'n plekkie vir toeriste om onder afdak / sambreel en stoel te sit en koeldrank te geniet."