Verified Reviews
Clanwilliam
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clanwilliam
Rated 4.4 out of 5 based on 562 reviews.
"Clanwilliam is 'n pragtige dorpie wat elke toeris moet besoek. Vol gasvryheid met die mooiste besienswaardighede, vanaf die Museum tot en met Tolla se vriendelike sentrum. Geniet heerlike etes in topklas restaurante of geniet heerlike koffie en tee in die mooiste tee/koffie winkeltjies. Ry uit na die dam en maak gerus 'n draai by Tolla se rusplek."
"As jy van die stad se gejaag wil weg kom is Clanwilliam die regte dorp om rustig te kan verkeer."
"Hulpvaardig, maar anders as die stad moet alles bestel word. Dit kan soms langer as verwag duur."
"Lovely drive through the mountains and a bit of history. Good wine. "
"Die dorpie is so mooi skoon en instandehouding kan 'n mens duidelik sien. Vriendelike mense oral om. Die natuurskoon is asemrowend al was dit droog. Ek sal vir seker weer daarheen gaan."
"Die droogte met gevolglike tekort aan water het vir seker 'n uitwerking op die toerismebedryf. Indien beskikbaarheid van water weer terugkeer na normaal, verdien hierdie pragtige dorpie vyf sterre!"
"Oulike geskiedkundige dorpie. As jy die ou tronk museum wil besoek moet dit voor 13:00 geskied. Ander plekke om te besoek in die dorpie is die skoenfabriek en die rooibos tee fabriek. Dit is die moeite werd om die Sevilla Rock art trail te doen (ongeveer 35 km buite Clanwilliam)."
"Clanwilliam is 'n pragtige dorpie tussen die mooiste berge en met baie vriendelike mense."
"We had an outstanding lunch at Floris, with a very knowledgeable and friendly waitress. We also paid a short visit to the Yellow Aloe. Their garden is beautiful. As we had had lunch we didn't stop for tea, but the menu and setting are very inviting! For shopping there is a very decent Spar supermarket."
"Baie mooi dorp en omgewing. Besienswaardigehede in die dorp kan beter gemerk en bemark word."
"The people are friendly. Climate is quite humid. A 4 hour drive out of Cape Town but it was definitely worth it. "
"Roosterkoek op die straathoek direk van die vuur af. Munisipaliteit doen baie moeite om die dorp skoon te hou. Baie lekker om bietjie in die strate te stap."
"Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking."
"In elk geval de Sevilla Rock Trail lopen. Vroege San-kunst en bavianen in mooi natuur."
"The SPAR supermarket is great. Has everything for a self-catering stay."