Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.

Clarens

Larola Terraces

"One of the best destinations to unwind."

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"Eerste keer wat ons hier kom. Ons kom beslis terug."

Clarens

Clarens Oxwagon Camp

"Mooi dorp en omgewing. Vir 'n biker is dit van die mooiste omgewing om bike te ry. Golden gate baie mooi roete mat sy lekker skerp draaie op die bergpas. Fouriesburg pad lekker lang hoe spoed draaie en baie mooi. Kan oom die Winmill pub aanbeveel. Vat die Biltong en Feta Pizza!"

Clarens

Clarens Oxwagon Camp

"Clarens is en sal altyd 'n baie lekker en unieke plek bly in S.A. Daar is so baie om te doen binne en buite Clarens."

Clarens

Serendipity in Clarens

"Beautiful place."

Clarens

Willow Villas

"Lief die plek - beste naweek-wegbreekplek in SA."

Clarens

De Molen Farm

"Na ons mening is die dorp Clarens oorbeklemtoon as toeristebestemming."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly. "

Clarens

Hydro Room

"Sal definitief weer soontoe gaan!"

Clarens

Granaat

"'n Pragtige dorpie met heelwat om te sien en te doen. "

Clarens

Hannic's Retreat

"Great place for a weekend breakaway."

Clarens

Woodlands Retreat

"Kan nie wag tot die volgende trip na Clarens toe nie. So gehoop dat die blanket shop nog bestaan het waar ons van die oorspronklike Lesotho komberse kon kry."

Clarens

Rooiland

"Het nog altyd baie van Clarens gehou en elke besoek is spesiaal. Moet egter erken dat swak diens by meer as twee restaurante ons besoek hierdie keer bietjie ontsuur het. Hoop die eienaars skenk aandag hieraan."

Clarens

Piccolo Nido

"Lovely crafty town with a multitude of choices to eat!"

Clarens

Somebody's Cottage

"Oulike dorp met gawe mense en lekker rond snuffelwinkeltjies."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Altyd heerlik!"

Clarens

Elsewhere

"Rustig. Genoeg winkels, en die bakkery se kos is uitstekend. "

Clarens

Forever Clarens

"Ons het dit geniet."

Clarens

Zwartmodder

"Lieflike rustig dorpie."

Clarens

Elysia Cottage

"Baie skoon en netjiese dorpie. Hou van die uniekheid met geen kettingwinkels."

Clarens

Hopton House

"Altyd lekker!"

Clarens

Rosewood Corner

"Teleurgesteld dat winkels wat voorheen daar was nie meer bestaan nie. "

Clarens

Zwartmodder

"Interessante dorp en natuur omgewing om te verken oor 'n naweek. "

Clarens

Clarens Cottage 2

"Die dorpie is pragtig en rustig, en natuurlik is die omgewing asemrowend."

Clarens

Stay! In Clarens

"Clarens is 'n plek wat mens moet besoek. Pragtig."

Clarens

Paddocks 6

"Lieflike dorpie met lekker oulike winkeltjies!"

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"Ek is smoorverlief op die klein dorpie. Vir diegene wat nog nie daar was nie, maak dit jou volgende wegbreek bestemming!"

Clarens

Amani Guest House

"Beautiful village. We love it."

Clarens

Granaat

"Hier is soveel om te doen en om te sien tussen die ongelooflike mooi van die berge."

Page
Page 81 - Showing 2401 to 2430
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!