Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.

Clarens

Highlands House

"Lekker plek."

Clarens

Bluegum Villa 69

"Kunstenaars paradys. Vriendelike mense, net effe duur. Heerlike atmosfeer."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Pragtige natuurskoon en die restaurante is uit die boonste rakke. Perfekte bestemming vir 'n naweek weg uit die stad."

Clarens

Zwartmodder

"Mooiste toerisme, oulikste winkels en heerlikste restaurante met die vriendelikste mense sal beslis weer daar gaan kuier."

Clarens

Zwartmodder

"Clarens sal altyd 'n spesiale plekkie in my hart hê."

Clarens

Fairview Cottages

"Dit was 'n hemelse belewenis. "

Clarens

Highland Quarters

"Asemrowend mooi!"

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Great town, lovely vibe, good restaurants and eateries, awesome mix of arts and crafts and gift shops."

Clarens

Clarens Retreat

"Hou die plekkie soos dit is asb.!"

Clarens

Rooikat Cottage

"'n Ongelooflike lekkerkry ondervinding!"

Clarens

Frost House

"'n Wonderlike dorpie met kuns en karakter."

Clarens

Clarens Manor

"Provide a heater that’s warmer when sitting in the other lounge, the one they had did nothing."

Clarens

Clarens Retreat

"Clarens is koud. Neem genoeg warm klere vir binne sowel as buitenshuis."

Clarens

De Molen Farm

"Die restaurante en diens het my teleurgestel."

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Die rustigheid en berge van Clarens is kos vir jou siel! Dit is eintlik so naby aan Bloemfontein, mens moet meer 'n tydjie maak om daarheen weg te breek."

Clarens

Studio 28 Clarens

"Die plek is pragtig en cozy. Alles binne bereik en loopafstand. "

Clarens

Mooigezicht

"Baie lekker met vriendelike inwoners. Uiters geskik vir toeriste wat die natuur wil verken en die omgewing sal waardeer."

Clarens

Rooikat Cottage

"Die midde-dorp is nie wat wonders nie, maar Rooikat Cottage wel. "

Clarens

Alberry Cottages

"Beste plek in die winter."

Clarens

Fairview Cottages

"Fantastiese dorp. Golden Gate park is 'n groot besienswaardigheid."

Clarens

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Baie aangenaam. Stel voor hulle moet pad om middel blok 'n one way maak. Voertuie kan nie albei rigtings ry nie, te min spasie."

Clarens

Le Roux Cottage

"Clarens is nie meer die ou Kunstenaars dorpie van 10 jaar terug. Te veel Afrika winkels wat die mooi wegvat."

Clarens

Kozmos

"Sal beslis weer besoek!"

Clarens

Kiara Lodge

"Ons love Clarens, absoluut 'n pragtige dorpie en sal baie langer daar wil kuier as net 'n naweek."

Clarens

Fairview Cottages

"'n Mens voel veilig en ontspanne in die mooie Clarens met sy talle inloerplekke en eetplekke te kies en te keur. Dan is Golden Gate ook net om die draai. "

Clarens

Morgenzon

"Een woord: Lieflik!"

Clarens

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Definitief 'n dorpie wat sommer vinnig in jou hart inkruip, met al sy klein winkeltjies en sy natuurskoon."

Page
Page 92 - Showing 2731 to 2760
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!