Verified Reviews
Costa Sarda
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Costa Sarda
Rated 4.5 out of 5 based on 17 reviews.
"Mooi, rustige woonbuurt naby Waterfront en middedorp. Fruit Lover's Market op staproete langs die meer. "
"Costa Sarda is 'n woonbuurt, soos menige ander, en is nie regtig 'n uitstaande toeristebestemming nie, sover dit vermaak en dinge om te doen aangaan. Vir die rustige tipe vakansieganger of toeris is dit egter baie aangenaam, stil en binne loopafstand van die middedorp."
"A very quiet and safe place, close to all places of interest and of course shopping."
"Fantasties! Volgende jaar koop ek eiendom daar .Knysna is 'n fantastiese dorp."
"Costa Sarda is definitief 'n plekkie waarna ek weer sal gaan. Die uitsigte is prentjiemooi en dis heerlik rustig vir daai wegkom van gejaag en net wil ontspan. "