Verified Reviews
Dinokeng Game Reserve
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dinokeng Game Reserve
Rated 4.3 out of 5 based on 606 reviews.
"The reserve is just beautiful and we were fortunate enough to see plenty of wildlife, including an unexpected serval sighting."
"Baie goeie waarde vir geld in Gauteng sonder dat jy te ver hoef te ry vir die Groot 5! Al die Dinokeng-staf is vriendelik en hulpvaardig."
"Teleurgesteld in die veskeidenheid wild wat ons kon sien met ons ritte Vrydagmiddag, Saterdagoggend en middag en Sondagoggend - Volop zebra en blouwildebeeste. Reservaat ook buitensporig duur in vergelyking met ander wildreservate in RSA tov permit per dag en betaling per persoon en voertuig."
"So close to home and yet it feels as though one is miles away in the middle of the bush. It's my favourite weekend break destination."
"You have to go for a guided hike. It was unbelievably awesome. My husband and I loved it. We will definitely do it again."
"Dinokeng is amazing. The self-drive roads are really well maintained. As long as you don’t spend your time “chasing the big five” only, you will be amazed at what the bush has to offer."
"Game drive was an awesome experience, as well as the nearby Mystic Monkeys Zoo and Wildlife Sanctuary, a must see."
"Baie van die wild is op privaat lodges wat nie self drive toelaat nie (die lodges is dan nie omheining nie - bv Mongena). Olifante en leeus was in hierdie kamp vir die naweek en slegs die besoekers aan hierdie lodge het hierdie diere gesien. Self wildrit is effens duur - waarvoor gaan hierdie kostes? "
"Please keep in mind that you are also liable to pay the park's Conservation Fee, fee per car and fee per person when leaving the park upon checkout. This was not included in our quote."
"Geen Groot 5 gesien na 10 ure se ry in Dinokeng. Is teleurgesteld in die hoeveelheid wild."
"Dinokeng is 'n lekker naby ontvlugting van die stad se liggies. Die bosveld is pragtig en selfs die park is baie netjies en skoon. Die self ry roetes is ook interessant, ek sal graag meer van die privaat paaie wou ry omrede daar so baie plekke is wat as privaat aangedui word, mens mis baie dele van die park omrede mens nie op die privaat paaie mag ry nie. Oor die algemeen dink ek Dinokeng is die ideale wegbreek vir stilte en rustigheid."
"Wat 'n wonderlike konsep. 'n Wildreservaat binne 2 uur van my voordeur af. Met keuses van verblyf en restaurante vir die wie nie selfsorg nie. Wild loop vrylik rond wat dit 'n wonderlike ondervinding maak. Paaie vir selfrywildbesigting is netjies uitgelê met interessante stilhouplekke. Ek sal enigetyd weer gaan en kan dit beslis aanbeveel."
"Paaie kan gerus 'n bietjie wyer gemaak word. 'n Mens moet elke keer met jou voertuig in die veld in padgee as daar verkeer van voor af kom. Piekniekplekke is pragtig."
"Onthou net van die bewaringsfooie wat betaalbaar is in kontant as jy uitgaan."
"Green, lush, well stocked with healthy beasts! Close enough from home but far enough into the bush to actually feel rested and away from the metropolitan cities."