Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.6 out of 5 based on 553 reviews.
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Villa Royale 402"Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles. "
"Heerlike swemstrand vir die kinders met lewensredders wat op en wakker is."
"Salt Rock was effe besiger as waarop ons gereken het, en bietjie kommersieël vir ons smaak - ons het gedink dis 'n stiller kusdorpie. Dit bied egter alles wat 'n toeris van so 'n gebied kan verwag, met volop bo-baas restaurante en vermaak. Al was dit nou nie 100% wat ons verwag het nie was ons tydjie daar onvergeetlik en sal ons weer gaan."
"Daar is ongelukkig nie voldoende toiletgeriewe onder op die naaste strand nie so ons het maar meestal Hawkins Beach toe gery. Die hops restaurant was uitstekende pryse en diens. Ons het power kos en slegte diens by the Galley restaurant gekry. Ons het Flag Animal Farm Ballito Junction en Waterberry ook baie geniet."
Willard's Beach, Dolphin Coast
La Ballito 902"Sand is a bit rough for the kids, no sand castle fun at all."
"Great location to completely relax. Quite a few excellent restaurants. Lovely beaches, great swimming. Close to the airport. "
"In terms of a tourist attraction there isn't much to do or see but definitely worth it for a quiet and peaceful holiday escape."
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Villa Royale 2"Vanaf die N2 (Salt Rock afrit) is daar heelwat bouwerk aan pad en wooneenhede wat baie fokus op die pad en veiligheid vereis."
"Dis 'n baie mooi woongebied en ons sal enige tyd weer daar vakansie hou. "
Sheffield Beach, Dolphin Coast
On the Rocks"Mooi en skoon strandjies met baie rotse. Nie die beste plek vir vakansie as jy sukkel om te loop nie. Heerlike eetplekke."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Sea View Apartment Shakas Rock"Die rotsswembad by Thompson's is baie lekker."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Bermuda"Williard's Beach is uitgewas met die getye saam, so die gevolg is jy swem op die rotse en die branders slaan kwaai. Wees gewaarsku dat daar skerp rotse is wat jou voete sny. Die seewater is egter heerlik warm. "