Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.6 out of 5 based on 553 reviews.
Willard's Beach, Dolphin Coast
Komorebi"Nice and quiet beach but the water is not good for swimming."
"Ongelooflike fasiliteite met baie vriendelike personeel. Reuse skip wat uiters professioneel gestuur word."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Bermuda 306"Sou daarvan gehou het as hul strand in oggende skoonmaak van vorige dag se vullis, sigaretstompies ens. Ongelukkig is daar morsjorse."
"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."
"Lovely swimming beach in a relaxed holiday town with just the right mix of nature and comfort! "
Willard's Beach, Dolphin Coast
La Montagne"Aangenaam, lekker strand, kan rustig ontspan sonder probleme."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Bentley Estate 7"Ons het meer van Salt Rock en Thompsons Bay se strande gebruik gemaak en slegs een maal Williards - dit was egter 'n lekker strand met goeie sekuriteit en opgeleide lewensredders."
Willard's Beach, Dolphin Coast
La Montagne 309"There are nice beaches all over in Ballito, I wouldn't specify Willard's beach only, Promenade is a precious! Needs more shops and Dischem in a walking distance around, more infrastructure, public transport for tourists absolutely necessary!"
"Uitstekende vakansiebestemming. Veiligheid is tops, personeel is vriendelik en die hele Zimbali is 'n pragtig natuurskone bestemming."
Willard's Beach, Dolphin Coast
309 Kenwyn-on-Sea"I wish I could live there! The beach was clean and well looked after! "
"Hulle hoofstraat het nie sypaadjies nie. Mens voel onveilig om daar te loop en die pad te deel met voertuie."
"Sjoe, die Hole-in-the-Wall was 'n wonderlike ervaring en geleentheid om mooi foto's te neem. Ons het met verwondering die getypoel verken met die kleurvolle koraal, sponse en seelewe. Dit was n baie onverwagte juweel."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Ballito Les Palmiers 12"Die strand is amazing, die water is warm en die mense is baie nice. Sal 100% weer gaan."
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Villa Royale 2"Dis nie 'n swemstrand nie, baie rotse. Klein strandjies, min mense buite seisoen. Ideale plek vir 'n kort wegbreek."