Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"Rustige dorpie in 'n pragtige omgewing - baie beperkte geriewe vir inkopies, maar Underberg is gerieflik naby met genoeg winkels vir alles wat mens nodig mag kry."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Love Lions Alive Sanctuary"Nagte sonder uitsondering koel en winderig. Maak seker van warm klere."
"Fouriesburg is a quaint town but mainly a convenient Centre to explore the beautiful countryside from Clocolan to Ficksburg to Clarens."
"Dis 'n rustige dorpie met baie lekker restaurante. Mense is vriendelik en behulpsaam."
"Ons is absoluut mal oor die natuur en skoonheid van Champagne Vallei. Daar is soveel om te sien en te doen veral die stap roetes. Ons sal beslis enige iemand aan raai wat die Drakensberge wil verken om Champagne Vallei toe te gaan. Wonderlik, puik, uitstekend. "
"Daar is baie aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing. Die Canopy Tours was 'n belewenis gewees."
"Baie klein dorpie met nie veel wat aangaan nie. Moet 'n ent uit die dorp ry om regtig iets te sien."
"Champagne Valley is absolutely beautiful with great scenery and lovely hiking. Great attractions and activities. Definitely more vacations to come."
"Pragtige area met baie aktiwiteite vir die natuurliefhebber. Ons is spyt ons kon nie langer bly nie. Dit was die perfekte plek om op ons reis van Beaufort-Wes na Durban te stop, en soos ek sê, in die vervolg sal ons beslis meer tyd daar deurbring."
"Vriendelike en opregte inwoners. Voel soos familie. "
"A good place to go if you want to go up the Sani Pass, as it's only about 25 km's away. There are a number of day hikes in the area, which are really nice to do. Underberg & Himeville do not have a lot of tourist attractions, but there are some nice places to have a meal or tea/cake. "
Northern Drakensberg, Drakensberg
Witsieshoek Mountain Lodge"Incredible, amazing, hospitable, servants, footprint into Gods nature."
"Oulike plekkie. Fantastiese mooi berge rondom die dorpie, pragtige landelike tonele."
"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Dumbe Cottages"Besoek gerus Little Switzerland vir ete. Baie mooi omgewing. Kos is keurig voorberei."