Verified Reviews
Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Durban
Rated 4.3 out of 5 based on 897 reviews.
"Ek is in Durban gebore so ek het altyd 'n sagte plek vir Durban en ek bly baie by my familie as ek daar is. Ek sal meer versigtig wees voor ek 'n plek soek in Durban. Die strande is baie mooi en skoon. "
"Awesome place to visit for business and holiday. Very nice for the whole family and a very good holiday destination."
"Die nuwe "Point Watersports"-ontwikkelling by die hawemond is baie aantreklik met 'n lekker veilige strand en 'n verskeidenheid van watersportklubs wat maaltye en iets te drinke kan voorsien, al is jy nie 'n lid van die klub nie. Die Durbanse middestad en die strandfront is myns insiens nie meer aangenaam of veilig om te besoek nie. Umhlanga is egter 'n baie goeie keuse vir 'n strandvakansie met baie opsies. Bentley on the Beach is gerieflik naby Umhlanga geleë."
"Jammer oor die "looting" in Julie 2021, maar ek glo als sal weer tot normaal terugkeer. Strande is mooi en skoon. Meer toeriste kan enige tyd welkom voel om weer terug te keer strande toe. Klimaat in Durban is baie aangenaam om weer te kan gaan besoek."
"Durban is a place to be. lt is very nice with beautiful building structures and good atmosphere."
"Lots of construction in the Umhlanga area, but a great experience and destination overall!"
"Durban city isn't the best to navigate as traffic is quite hectic and it is rather unsafe in some areas. There are currently a lot of road works in some streets. But the tourist attraction are good, clean and safe."
"Die mense is so vriendelik en Durban self is so skoon! Ushaka Marine World was die heel beste van ons trippie. Was so lekker om te supertube ─ almal was so beleefd en een groot familie. Ek sal beslis weer Durban toe en in Umhlanga bly, net nie by Shelbourne Lodge nie!"