Verified Reviews
East London
All reviews have been left by TravelGround customers staying in East London
Rated 4.1 out of 5 based on 351 reviews.
"Die N2 deur King Williams Town is baie sleg met geen tekens waar jy moet ry nie. Die verbetering vorder glad nie. Om by Gonubie uit te kom vanaf Port Elizabeth moet besoekers liewer die Port Alfred R72 neem."
"Gonubie is 'n rustige omgewing met baie oulike eetplekke en is redelik veilig. Oos-Londen se infrastruktuur is bietjie rede tot kommer en kort dringende ingryping. Ons het minder veilig daar gevoel."
"Very disappointed with the decaying of the city. Make sure to book a safe area before going to East London."
"Gonubie is just what we needed. As for East London beachfront, more care should be given to keep it clean and safe."
"Gonubie omgewing is mooi en skoon, maar sodra mens verby Beacon Bay-area nader aan Oos-London toe gaan, word dit vinnig beknop en nie so skoon nie."
"Het nie baie tyd daar spandeer nie, eers 1 uur by akkommodasie gearriveer. Ons kon egter geen kitskosplek oop kry nie. Het maar die beskuit geëet wat by akkommodasie beskikbaar was."
"Paaie het vreeslike potholes. Hoofpad is besig om geteer te word. Wat ek wel kan sê, is dat al die mense in al die winkels en lughawe super vriendelik was. Dit het uitgestaan."
"The area of Gonubie in East London is still perfect and clean, but the main CBD town Oxford Street is having a lot of potholes, and gaps in law enforcement when it comes to parking whilst shopping. Travellers can make use of the Hemmingway Mall which is nearer to Sunny spot, Eastern beach is not as clean as it used to be perhaps that is the effect of political instability within the Buffalo City municipality"
"Ongelukkig soos baie groot stede in die land, is Oos-Londen bemors met vullis en baie ouer geboue word nie instandgehou nie. Gonubie self is 'n pragtige dorpie wat netjies en skoon gehou word."
"Die wind is soms onplesierig en daar is nie baie curio-winkeltjies nie. Die paaie is ook nie in so goeie kondisie nie. Sou Oos-Londen nie aanbeveel vir 'n lang vakansie nie. Kort wegbrekies is 'n opsie."
"Die strande en klimaat is heerlik, genoeg lekker eetplekke na Beacon Bay se kant. Sal weer besoek"
"Ons wou graag na die Mercedes Benz fabriek gaan, maar telefone wat op Google gewys is, is nie geantwoord nie."
"Oos-Londen het die pragtigste strande in ons land. Die stad en geriewe vereis aandag om 'n ware toeristebestemming te word."
"Gonubie is a wonderful seaside village. You can walk, run or ride. Lovely beach and lagoon to swim (if it is not too cold!)"
"Too short a stay to rate East London. Just a sleepover stop on our way to Cape Town."