Verified Reviews
East London
All reviews have been left by TravelGround customers staying in East London
Rated 4.1 out of 5 based on 351 reviews.
"Die middestad is baie vuil, maar die Beacon Bay- en Gonubie-voorstede is in goeie toestand. Wees net versigtig in die verkeer veral by verkeersirkels. Die motorbestuurders daar verstaan nie die reëls by verkeersirkels nie."
"Die stad self is nie meer dieselfde nie, maar buite die stad is daar goeie vakansieplekke."
"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"
"Ons het by Sea Spirit, in die hawe gaan vis eet. Was heerlik. Het die aquarium besoek, was 'n goeie uitstappie. Was by Windmill Roadhouse, was vir die kinders 'n uitsonderlike ervaring, aangesien daar nie meer baie roadhouses in SA bestaan nie."
"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."
"It's a more peaceful place of Eastern Cape vacation I have been to so far. Not much adventures activities to offer."
"Ek was teleurgesteld met die min parkeerareas by die swemstrande. Ons is baie lief vir die Wes-Kaap. Sal nie Oos-Londen as 'n vakansiedorp sien nie. Paaie is verbruikersvriendelik. Mooi dorp, maar ons harte lê in die Wes-Kaap. "