Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Most of the museums are extremely well kept and should be of interest to most tourists interested in history."
"Geen teerpaaie, geen straatligte! Moenie 'n stad verwag nie, dis rustig met geen gejaag of lawaai nie. Dis dié dorp waar mens weer met jouself kan vriende word! "
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Artificer Cottage"I only visit Grahamstown during the festival and I always enjoy it and return every year. "
Addo Elephant Park, Eastern Cape
Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery"Sal beslis terugkom hiervoor. Ons gids, Simni, het ons verwagtinge oortref met sy kennis, gemaklikheid. Die Cattle Baron se kos was ook van die boonste rakke. 'n Wonderlike ervaring. "
"As jy weg wil kom van die besige lewe af en ontsnap na stilte en natuur, besoek gerus vir Rhodes."
"Soos ook die geval in baie groot stede, kan daar met groter sorg omgesien word na die netheid van die strate veral naby kitskosgeriewe. Die Bergsebrapark maak 'n groot bydrae tot die omgewing se toerisme-potensiaal."
"Klein dorpie met 'n rustige atmosfeer. Jy gaan soontoe om van die stad af weg te kom. "
"Die dorpie is pragtig en ek respekteer die inwoners vir hulle waagmoed om daar te bly. Die dorpie het vir seker baie uitdagings. Dankie aan die inwoners en besighede dat julle dit vir ons so lekker maak om Nieu-Bethesda toe te gaan. "
"Pragtige dorp. Ons het vir die eerste keer in jare die Vallei van Verlatenheid uitkykpunt besoek - altyd die moeite werd."
"Very safe even at night time. Great shopping malls and great price promotions. Just the area where we visited (Station Hill) the streets there needs serious attention. But that's a minor compare to the hospitality, the friendly people. I love PA."
"Maak seker dat jy jou nodige inkopies afgehandel het as jy nie van plan is om na die naburige St. Francisbaai te wil ry as jy iets benodig nie. Die winkeltjie op Kaap St. Francis se voorraad is beperk, en is slegs sekere ure oop vir besigheid."
"Daar kan `n winkel vir die noodsaaklike goedere geopen word veral vir besoekers wat langer as `n naweek daar vertoef."
"Mal oor JBay. Alles daar wat jy nodig het van winkels, medies, visvang, rus en stilte."
"Gemaklike oornagplek as mens vêr moet reis. Nie rerig 'n toeristebestemming nie, maar gerieflik geleë, amper halfpad na enige bestemming."