Successfully reported

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Walmer, Eastern Cape

Villa Vega

"Behalwe vir die besige strate, dink ek dit is 'n puik woonbuurt."

Stutterheim, Eastern Cape

The Manderson Hotel & Conference Centre

"Slaggate en die "speed humps" in Stutterheim. Pasop vir hoë spoed-bestuurders. "

Mill Park, Eastern Cape

Bibury Cottage

"Sentraal en naby Greenacres- en St George's-hospitale."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Irelander Self-catering Flats

"Ons het middag 14:00 in Cradock geariveer en kon die middag nog 'n hele Zebra Park roete ry voor hek toemaaktyd 18:00 aangesien dit so na aan die dorp is."

Boknesstrand, Eastern Cape

Nautilus Cottage

"Boknesstrand is voorwaar 'n versteekte diamand. Skoon en rustig. Dit is ongetwyveld die perfekte wegbreek vir die stad-voos vakansieganger."

Addo Elephant Park, Eastern Cape

River Front Estate

"Dit was 'n eerste besoek en die moeite werd."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Madiolyn

"Verblyf te kort om kommentaar te lewer. Kan egter die restaurant "Ninas"aanbeveel."

Patensie, Eastern Cape

Ripple Hill Hotel

"Die omgewing met die lemoen- en nartjieboorde is pragtig."

Vincent, Eastern Cape

Windsong

"If the municipality could just fix the potholes in Vincent and East London then it will be a pleasure to stay there for a holiday."

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Jenny's Guest House

"Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down. "

Walmer, Eastern Cape

Pine Tree Lodge

"Baie sentraal geleë."

Patensie, Eastern Cape

Stompiesland Lodge

"Nooit geweet dis so mooi daar in die Citrus Norse nie en die mense is baie vriendelik en het baie lekker restaurante. Jy kan veral deur die Langkloof ry en die natuur daar beleef. "

Walmer, Eastern Cape

Moramba Cottage

"Ons wil graag verhuis Walmer toe."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"Die vierde oudste dorp met baie geskiednis binne die grense en omliggende area. Dorp binne in 'n wildspark geleë met diere sigbaar vanaf paaie in en uit die dorp."

Ferreira Town, Eastern Cape

Waterkant 2

"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"

Middelburg, Eastern Cape

Aandster Oornag Akkommodasie

"Dit is n tipiese Karoodorpie met heelwat ou gerestoureerde huise direk op die straat wat vir ons baie mooi was. Ons het 'n draai deur die dorpie gery en dit lyk netjie. Daar is 'n paar eetplekke en ook is daar winkels vir kosaankope."

Bathurst, Eastern Cape

Camillot Cottage

"Wonderlike kunsdorpie met baie lekker eetplekkies en baie om te sien. As jy 'n boekwurm is, is hierdie die dorpie vir jou."

Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape

Avondrust Guesthouse

"Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis en karakter met heelwat eg Victoriaanse huise en vriendelike inwoners. Aande is snerpend koud in die wInter. Neem 'n baadjie saam en geniet 'n heerlike glasie rooiwyn op die "deck" van Somerset on Main Pub n Grub!"

Greater Addo, Eastern Cape

Avoca River Cabins

"Baie naby Addo vir dagbesoeke."

Port Alfred, Eastern Cape

Gillroy House

"Rustige dorpie en 'n kuier wat te gou verby gegaan het."

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Artificer Cottage

"Historiese besienswaardighede. Toerismekantoor kan meer behulpsaam wees."

Ugie, Eastern Cape

The Cock & The Cat

"Met die verbeterings aan die pad van Queenstown - deur Lady Frere en Elliot en dan deur na Matatiele - neem hierdie reis jou deur van die mooiste dele van ons land en met 'n ongelooflike berglandskap. "

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Fish River Cottages Cradock

"Ons het nie veel van Cradock die dorp ervaar nie, want ons het net oornag. Ons het wel die middag van aankoms deur die Nasionale Zebra Park gaan ry wat 'n aangename ervaring was. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en rustig."

Bluewater Bay, Eastern Cape

Coega Lodge

"Ons was net een nag daar."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Paxton Hotel

"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."

Page
Page 283 - Showing 8461 to 8490