Successfully reported

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Tyday Accommodation

"Baie ander goeie akkommodasie en toeriste aktiwiteite."

Wavecrest, Eastern Cape

Sea Echo Accommodation

"Wel, dis deel van Jeffreysbaai ─ say no more!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Besoek Cradock gereeld met deurgaan na Bloemfontein. Dis my wêreld daai - daar grootgeword, sal altyd teruggaan."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Allemann se Huisie

"Skilderagtig en ryk aan geskiedenis."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

6 On Turner

"PE bly nou 'n lekker plek en ek like dit om daarheen te gaan."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Kan Milas Restaurant aanbeveel vir 'n heerlike ete."

Burgersdorp, Eastern Cape

Nguni Self-catering Guesthouse

"Baie geskiedkundig geboue, vriendelike mense en die Wagenhuis maak heerlike kos."

Walmer, Eastern Cape

River Road Guest House

"I go there to shop, not as a tourist."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Anchor's Rest

"Mense raak vasgevang in die hoofstroom van beweging van vakansiegangers. Besoek gerus alternatiewe omgewing en gebiede. PE is verspreid oor 'n baie groot area. Die mees ideale klimaat in SA! As daar sterk winde is vra gerus die plaaslike inwoners waar is alternatiewe plekke waar die wind nie so intens is nie."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

111 Cradock Street - De Kothuize

"Ons het die dorp besonder baie geniet."

Summerstrand, Eastern Cape

Corner House Accommodation

"Nice place to start or end a trip along the coast of South Africa."

Bluewater Bay, Eastern Cape

84 on Himeville

"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

17 on Periwinkle

"Strande is baie vuil, toilette en storte was altyd skoon."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

The Water Tower

"Lekker dorpie om in rond te loop en spesiale geskenkies en aandenkings te koop. 'n Mens het tyd nodig om alles te ontdek en geniet."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Avondrust Guest House

"Lyk na 'n baie oulike geskiedkundige plekkie."

Humewood, Eastern Cape

Algoa Bay Bed & Breakfast

"Sal altyd my bestemming bly wanneer op vakansie is in Port Elizabeth, hou aan die plek ontwikkel en moet nie tou opgooi nie. Waar daar 'n wil is is 'n weg!"

Steynsburg, Eastern Cape

Hillston Farm

"Ek was aangenaam verras oor hoe skoon die dorpie is, definitief potensiaal vir toeristebestemming."

Bluewater Bay, Eastern Cape

84 on Himeville

"Goeie vakansie-bestemming!"

Burgersdorp, Eastern Cape

Zetana Guesthouse

"Pragtige skoon dorp met vriendelike mense. Is 'n juweeltjie wat nie gepromoveer word nie. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Goed geleë tussen Bonnievale en Gauteng. Baie mooi dorpie en mooi omgewing."

Seaview, Eastern Cape

Jessie's Place

"Breng een bezoek een Addo Elephant Park!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kingfisher Lodge

"Heerlik geëet by POLKA Restaurant."

Page
Page 325 - Showing 9721 to 9750